No Recent Activity

2 Visitor Messages

  1. View Conversation
    Negatiewe van meg as dat jy die head moet afhaal om hom aan te sit (nie rerig 'n issue nie)
    controllers is totaal onafhanklik waar die inspo in a master slave configuration is (is 'n negatief en 'n positief)
    meg is duurder 2de hans maar ek kan jou 4 SA duikers se details gee wat op inspo's was en nie klan glo hulle het so lank gewag om te switch nie.


    Die ouer inspo classics het verskeie design flaws gehad - ek sal nooit ooit 'n masjien duik wat nie 'n HUD het nie - alhoewel baie ouens die duik sonder insidente.

    Die Meg is rerig 'n beter masjien - ek betaal eerder dubbel/trippel vir 'n Meg as vir enige inspo. Wat my aanbetref is die beste masjien die meg, dan die Hammerhead (alhoewel die nuwe elektronika nie sonder probleme is nie, die JJ-CCR, die rEvo en dan eers sal ek kyk na 'n Inspo (uit die laas genoemde masjiene is die Meg by verre die beste opsie vir SA)
  2. View Conversation
    Lourens.

    Die verskil is rerig soos chalk and cheese of Tata vs Landcruiser

    Bel my op 082 921 1857 of 011 445 1716.

    'n Ybod is baie plastic - 'n Meg is gebou soos 'n tank, jy kan hom van 'n tafel af laat val optel en gaan duik.
    'n Meg lek nie, 'n Ybod lek gereeld (caustic coctails)
    'n meg is baie gemakliker/streamline onder die water
    'n meg het baie beter flood tolleransie
    'n meg is meer aanpasbaar, jy het verskeie opsies in longe en scrubbers (so masjien kan saam met jou groei
    'n meg is baie makliker om skoon te maak en te onderhou - maak actually nogal 'n verskil
    'n meg is makliker om aan mekaar te sit (jy gaan die baie doen)
    jy het allerande spesialis tools nodig om aan Inspo te werk
    jy kan enige backplate/wing en cyliders op 'n meg sit (help met gewig/trim/ moelikheids graad van duike en travel)
    parte is nie 'n probleem nie (anders as 'n elektroniese fout op die head - met altwee masjiene gaan jy hulle moet wegstuur) - meg breek nie (rerig)

    Dries
Showing Visitor Messages 1 to 2 of 2
About louwrens v/d linde

Basic Information

About louwrens v/d linde
Location:
SA potchefstroom NW
Certification Agency:
IANTD
Certification Level:
Rebreather inspiration (NV)
Diving Rebreathers Since:
2011
Current Rebreather Model:
Inspiration vision

Statistics


Total Posts
Total Posts
2
Posts Per Day
0.00
Visitor Messages
Total Messages
2
Most Recent Message
29th February 2012 06:36
General Information
Last Activity
15th August 2013 06:02
Join Date
2nd January 2012
Referrals
0

1 Friend

  1. Le-Roy  Le-Roy is offline

    RBW Member

    Le-Roy
Showing Friends 1 to 1 of 1